Die Babbelbende Seisoen 1
S1 EPS 1 - 10
S1 EPS 11 - 20
S1 EPS 21 - 30
S1 EPS 31 - 40
S1 EPS 41 - 50
S1 EPS 1 tot 10
10 Videos
1. Hoekom kan pikkewyne swem maar nie vlieg nie?
11:16
2. Hoe werk ’n duikboot?
11:17
3. Hoekom moet ons groente eet?
12:27
4. Waar kom klere vandaan?
12:50
5. Hoe groot is die ruimte?
10:21
6. Hoe bly vliegtuie in die lug?
10:26
7. Waar kom kaas vandaan?
11:00
8. Wat asem ek in en uit?
10:28
9. Hoe haal visse asem?
10:39
10. Wat is lawa?
10:36
S1 EPS 11 tot 20
10 Videos
11. Hoekom is ’n kameelperd se nek so lank?
12:17
12. Waarom is padreëls nodig?
11:19
13. Hoekom is daar so baie sand by die see?
11:06
14. Hoekom het party plante blomme?
10:36
15. Waar kom wol vandaan?
11:33
16. Hoe groot is die grootste eier in die wêreld?
11:06
17. Waar kom speelgoed vandaan?
11:15
18. Hoekom moet ek my tande borsel?
11:23
19. Hoe word heuning gemaak?
12:16
20. Hoe beweeg slange?
12:00
S1 EPS 21 tot 30
10 Videos
21. Hoe werk elektrisiteit?
11:38
22. Hoekom sink bote nie?
10:05
23. Hoekom is Tafelberg so plat?
10:33
24. Hoekom lyk mense verskillend?
10:38
25. Hoe groot is die grootste dier in die see?
11:42
26. Hoe word flieks gemaak?
12:14
27. Hoekom praat my hond nie Afrikaans nie?
11:50
28. Hoekom is ek bang vir die donker?
11:48
29. Wat is kreatiwiteit?
12:17
30. Hoekom het diere horings?
10:34
S1 EPS 31 tot 40
10 Videos
31. Hoekom sweet ek?
9:33
32. Hoekom moet ek kan lees?
12:06
33. Hoekom voel ek pyn as ek seerkry?
10:25
34. Wat is kleur?
11:35
35. Hoekom is daar skool?
11:50
36. Hoekom raak my vingers plooierig wanneer ek lank swem?
11:05
37. Wat sal gebeur as ek heeldag video’s kyk?
10:39
38. Wat doen ’n ligtoring?
11:26
39. Hoe word roomys gemaak?
11:21
40. Hoekom sit mense verskillende weggooigoed in verskillende houers?
10:44
S1 EPS 41 tot 50
10 Videos
41. Hoekom purr katte?
11:41
42. Wat is glas?
11:23
43. Hoekom is party diere mak en ander diere wild?
12:48
44. Kan ’n hond ’n werk hê?
10:29
45. Is die maan gebreek?
11:08
46. Hoekom sing voëls verskillend?
11:45
47. Hoe word brood gemaak?
11:33
48. Hoekom is vrugte soveel verskillende kleure?
11:33
49. Hoekom het lande vlae?
11:41
50: Hoekom is daar polisie?
10:45
Die Babbelbende Seisoen 2
S2 EPS 1 - 10
S2 EPS 11 - 20
S2 EPS 21 - 30
S2 EPS 31 - 40
S2 EPS 41 - 50
S2 EPS 1 tot 10
10 Videos
1. Wat is die vinnigste dier op aarde?
2. Hoekom is daar nie meer dinosourusse nie?
3. Hoe vlieg ’n voël?
4. Hoekom is party mense bang vir hoogtes?
5. Waar kom sport vandaan?
6. Hoekom is daar so baie insekte?
7. Waar kom kaas vandaan?
8. Wie het eerste in Suid-Afrika gewoon?
9. Hoekom is diamante so duur?
10. Wat is kuns?
S2 EPS 11 tot 20
10 Videos
11. Hoekom kan ’n trein nie op die pad ry nie?
12. Hoe blus die brandweer brande?
13. Hoe slim is diere?
14. Hoe groei my hare?
15. Wat is ’n reptiel?
16. Hoe werk ’n kar?
17. Hoekom is sjokolade so lekker?
18. Hoe werk ons spiere?
19. Hoekom raak mense gespanne?
20. Wat is dans?
S2 EPS 21 tot 30
10 Videos
21. Hoekom koop 'n mens alles met geld?
22. Waar kom reën vandaan?
23. Hoe groei ’n plant uit 'n saadjie?
24. Hoe werk 'n kabelkarretjie?
25. Hoekom het die see branders?
26. Wat is ’n ster?
27. Hoe werk balans?
28. Wie besluit hoe ’n gebou moet lyk?
29. Wat doen wurms?
30. Hoe werk ’n bril?
S2 EPS 31 tot 40
10 Videos
31. Hoekom is die leeu die koning van die diere?
32. Wat is tee en waar kom dit vandaan?
33. Wat is ’n sampioen?
34. Hoe ry ’n mens perd?
35. Wat is ’n grot?
36. Hoe werk ’n lugballon?
37. Waar kom wind vandaan?
38. Hoe werk klank?
39. Hoekom gebruik ons borde en bekers om te eet en drink?
40. Wat is vuur?
S2 EPS 41 tot 50
10 Videos
41. Hoe ruik ’n mens?
42. Hoe werk ’n fiets?
43. Waar kom stories vandaan?
44. Wat is tyd?
45. Hoeveel woorde is daar?
46. Is daar meer geboue as bome?
47. Hoekom hou mense so baie van koffie?
48. Wat is weerlig?
49. Hoekom grom my maag soms?
50: Hoe werk ’n kamera?